PSALMS 10:17-18

PSALMS 10:17-18 NLV

HERE, U hoor die smeking van die hulpeloses. U sal hulle gerusstel en hulle gebede verhoor. U spreek reg oor wese en verdruktes sodat mense hulle nie meer verskrik nie.