PSALMS 106:4-5

PSALMS 106:4-5 NLV

Dink aan my, HERE, wanneer U aan u volk guns bewys; kom my met u redding tot hulp sodat ek deel kan hê aan die voorspoed van u uitverkorenes, my verheug in die vreugde van u nasie, en U loof saam met u eie volk.