Psalms 106:4-5

Psalms 106:4-5 DB

Here, onthou my tog wanneer U vol vreugde is oor u kinders. Sluit my in wanneer U hulle help, sodat ek kan sien hoe almal wat U uitgekies het, oorloop van geluk. Ek wil bly wees saam met al u kinders. Ek wil feesvier saam met elkeen wat aan U behoort.