PSALMS 138:7-8

PSALMS 138:7-8 NLV

As ellende op my toesak, sal U my bewaar van die woede van my vyande. U steek u hand uit en red my deur u krag. HERE, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, HERE, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie.