PSALMS 148:13-14

PSALMS 148:13-14 NLV

Laat hulle die Naam van die HERE loof. Want net sy Naam is verhewe. Sy majesteit is bo die aarde en hemel. Hy het sy volk sterk gemaak. Dít is die lof van al sy troue dienaars, die volk Israel, wat na aan Hom is. Prys die HERE!