PSALMS 18:1

PSALMS 18:1 NLV

Vir die koorleier: ’n Lied van Dawid, die dienaar van die Here. Hy het die lied vir die Here gesing op die dag toe die Here hom uit die mag van al sy vyande en van Saul gered het.