PSALMS 33:18-19

PSALMS 33:18-19 NLV

Maar die HERE waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou.