Selfs jong leeus ly gebrek en is honger, maar wie op die HERE vertrou, kort niks wat goed is nie. Kom, kinders, luister na my! Ek sal julle leer hoe om die HERE te dien. Wie is die mens wat ’n lang lewe begeer, wat baie goeie dae begeer? Hy moet sy tong weerhou van kwaad en sy lippe om leuens te vertel.
Lees PSALMS 34
Luister na PSALMS 34
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 34:11-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's