PSALMS 35:27

PSALMS 35:27 NLV

Laat hulle wat juig oor my vryspraak, uitroep van vreugde en blydskap. Laat hulle voortdurend sê: “Groot is die HERE wat Hom verheug in die vrede van sy dienaar.”