PSALMS 56:3-4

PSALMS 56:3-4 NLV

My aanvallers agtervolg my sonder ophou, en baie val my aan, o Allerhoogste. Die dag wanneer ek bang word, sal ek net op U vertrou.

Versbeeld vir PSALMS 56:3-4

PSALMS 56:3-4 - My aanvallers agtervolg my
sonder ophou,
en baie val my aan,
o Allerhoogste.
Die dag wanneer ek bang word,
sal ek net op U vertrou.