PSALMS 71:20-21

PSALMS 71:20-21 NLV

U het diep nood oor my laat kom, maar U herstel my weer tot lewe. Uit die diepwaters van die aarde, uit die doderyk, rig U my weer op. U sal my in eer herstel en weereens my vertrooster wees.