Kinders en babas besing u lof, want U het dié wat sterk is, bestraf, vyand en wreker stilgemaak. Wanneer ek opkyk na die naghemel en ek sien die werke van u vingers, die maan en sterre wat U in hulle plekke geplaas het, wat is die mens dat U aan hom dink, die mensdom dat U vir hulle omgee?
Lees PSALMS 8
Luister na PSALMS 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 8:3-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's