“Omdat hy My liefhet, sal Ek hom verlos; omdat hy my Naam ken, sal Ek hom beskerm. Hy sal roep, en Ek sal antwoord; in nood sal Ek by hom wees. Ek sal hom red en in eer herstel. Ek sal hom ’n lang lewe gee, en hy sal my verlossing sien.”
Lees PSALMS 91
Luister na PSALMS 91
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 91:14-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's