OPENBARING 3:2

OPENBARING 3:2 NLV

Word wakker en herstel wat nog oor is, wat op die drumpel van die dood is. Jou optrede vind Ek nie gepas in die teenwoordigheid van my God nie.