OPENBARING 5:13

OPENBARING 5:13 NLV

Die hele skepping – in die hemel, op die aarde en onder die aarde, op die see en alles wat in hulle bestaan, het ek hoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam, kom toe die lofprysing en die eerbetoning, die heerlikheid en die krag vir altyd en altyd.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 5:13