Openbaring 5:13

Openbaring 5:13 AFR20

En ek het die hele skepping – in die hemel, op die aarde en onder die aarde, op die see, en alles wat daarin bestaan – hoor uitroep: “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die sterkte, vir ewig en ewig.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 5:13