OPENBARING 6:2

OPENBARING 6:2 NLV

Ek het gekyk, en werklikwaar, daar staan ’n wit perd voor my! Sy ruiter het ’n boog vasgehou, en aan hom is ’n kroon gegee. Hy het as oorwinnaar uitgegaan met die doel om verder te gaan oorwin.