OPENBARING 6:4

OPENBARING 6:4 NLV

’n Ander perd het uitgegaan, ’n rooie. Sy ruiter is toegelaat om die vrede van die aardbol weg te neem sodat sy inwoners mekaar uitmoor. Aan hom is ook ’n groot swaard gegee.