ROMEINE 14:10-12

ROMEINE 14:10-12 NLV

Jy dan, waarom veroordeel jy jou medegelowige? En jy weer, waarom sien jy neer op jou medegelowige? Ons moet tog almal eendag voor God se regbank verskyn. Die Skrif sê mos: “So seker as Ek lewe,” verklaar die Here, “elke knie sal voor My buig, en elke tong sal bely dat Ek God is.” Elkeen van ons sal dus oor ons eie doen en late voor God verantwoording moet doen.