ROMEINE 3:4

ROMEINE 3:4 NLV

Beslis nie! Al sou elke mens ’n leuenaar wees – God se waaragtigheid staan steeds vas. Soos die Skrif sê: “U sal reg bewys word in wat U sê, en U sal u regsaak wen.”