ROMEINE 5:19

ROMEINE 5:19 NLV

Omdat een persoon aan God ongehoorsaam was, het baie mense sondaars geword. Net so sal baie deur die gehoorsaamheid van hierdie één, ánder Mens tot regverdiges verklaar word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 5:19