ROMEINE 5:19
ROMEINE 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.
ROMEINE 5:19 Bybel vir almal (ABA)
Een mens, Adam, was ongehoorsaam, en toe het baie mense sondaars geword. Maar dit was ook Een Mens, Christus, wat gehoorsaam was, en daarom sal God baie mense vryspreek.
ROMEINE 5:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word.
ROMEINE 5:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want soos deur die ongehoorsaamheid van een mens baie mense tot sondaars gemaak is, so ook sal deur die gehoorsaamheid van die Een baie mense geregverdig word.
ROMEINE 5:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens tot sondaars gestel is, so sal baie deur die gehoorsaamheid van een regverdig gemaak word.