HOOGLIED 8:6

HOOGLIED 8:6 NLV

Hou my vas teen jou, soos die seëlring op jou bors, soos die seëlring aan jou vinger. Liefde is so sterk soos die dood. Liefdesdrif so magtig soos die doderyk. Dit brand soos ’n vuurvlam wat alles verteer.