TITUS 2:11-12

TITUS 2:11-12 NLV

Die liefdevolle goedheid van God wat verlossing bring, het inderdaad vir almal sigbaar geword. Dit voed ons op om die goddelose leefstyl en die wêreldse begeertes af te lê en gebalanseerd, volgens die wil van God en toegewyd aan Hom, in die huidige tyd te leef.

Gratis leesplanne en oordenkings oor TITUS 2:11-12