YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Lukas 9:62

Lukas 9:62 TOJB2011

But Rebbe Melech HaMoshiach said to him, No one having put his hand upon the plow yet looking back to the things behind is fit for the Malchut HASHEM.

Lees Lukas 9

Vergelyk alle weergawes: Lukas 9:62

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 9:62

Saam. Stil. Sterk. Lukas 9:62 The Orthodox Jewish Bible

Saam. Stil. Sterk.

3 Dae

Kom SAAM op reis met die verhaal van Elia en Elisa. Raak met jou eie verhaal STIL by die Here. En staan STERK in jou lewensstryd.

10 Kernwaarhede Van Dissipelskap Lukas 9:62 The Orthodox Jewish Bible

10 Kernwaarhede Van Dissipelskap

10 dae

'n Lewe van oorwinning, is dit moontlik? Ja dit is! Die Woord sê dat ons in Christus meer as oorwinnaars is! Om vanuit hierdie oorwinning te leef is dit belangrik dat ek en jy sekere waarhede oor Jesus en sy afgehandelde werk in ons lewens vasmaak. Kom ontdek in die volgende 10 dae 10 kernwaarhede van dissipelskap wat jou sal help om in hierdie raamwerk te anker .

Wat Jesus Gesê Het Oor Die Prys Van Dissipelskap Lukas 9:62 The Orthodox Jewish Bible

Wat Jesus Gesê Het Oor Die Prys Van Dissipelskap

6 dae

Dit is 'n geweldige groot voorreg om 'n volgeling, 'n dissipel en 'n kind van God te wees. Maar elke Christen moet weet dit vra 'n prys om aan die Here Jesus te behoort en sy wil te doen. Hierdie leesplan handel oor die prys van dissipelskap.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest