YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GÉNESIS 15:18

GÉNESIS 15:18 RVR1960

En aquel día hizo Jehová un pacto con Abram, diciendo: A tu descendencia daré esta tierra, desde el río de Egipto hasta el río grande, el río Éufrates

Lees GÉNESIS 15

Luister na GÉNESIS 15

Vergelyk alle weergawes: GÉNESIS 15:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 15:18

Ewige Verbond GÉNESIS 15:18 Biblia Reina Valera 1960

Ewige Verbond

29 dae

God het sedert die skepping verbonde met sy volk gesluit om sy karakter en planne vir die wêreld duidelik te maak. In Christus is al God se verbonde vervul. Deur Hom het ons vrede, hoop, sekuriteit, 'n toekoms, heiligheid en geregtigheid. Hierdie Bybelstudie sal die maniere hoe Christus deur die geskiedenis heen God se verbonde aan sy volk vervul het, uitlig en eindig met 'n gefokusde studie van die Kersverhaal

Wees Bly - Vier die Adventtyd GÉNESIS 15:18 Biblia Reina Valera 1960

Wees Bly - Vier die Adventtyd

29 Dae

Het jy al ooit gewonder waarom ons gedurende die Adventtyd so baie jubel en sing? Die eerste liedere oor die geboorte van ons Verlosser is in die evangelie van Lukas opgeteken en is deur eerste-eeuse Jode gesing - Maria, Sagaria, Simeon asook 'n wonderlike engelekoor. Ons gaan vir vier weke luister hoe hierdie toegewyde Jode en die engele aan hulle blydskap uitdrukking gegee het met die geboorte van die langverwagte Messias.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest