YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GÉNESIS 6:6

GÉNESIS 6:6 RVR1960

Y se arrepintió Jehová de haber hecho hombre en la tierra, y le dolió en su corazón.

Lees GÉNESIS 6

Luister na GÉNESIS 6

Vergelyk alle weergawes: GÉNESIS 6:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 6:6

Hou Koers Deur Die Lewe Se Storms GÉNESIS 6:6 Biblia Reina Valera 1960

Hou Koers Deur Die Lewe Se Storms

5 Dae

Hierdie 5-dag leesplan neem jou op ’n reis deur die Bybel se bekendste storms. As jy self deur moeilike tye gaan, sal hierdie plan jou help om God se hand in die middel van die chaos te herken, jou hart te ondersoek, op sy Woord te bou en vas te hou aan Jesus, die Een wat die storms stuur, gebruik én stilmaak.

Anderkant die Duisternis GÉNESIS 6:6 Biblia Reina Valera 1960

Anderkant die Duisternis

7 Dae

Jy kan rou smart nie soos ’n been spalk of salf daaraan smeer nie. God se genesende sorg is egter tot jou beskikking. Kom saam met Clarissa Moll op ’n reis deur jou hartseer – en ontdek die liefdevolle teenwoordigheid van Christus wat jou nooit verlaat nie. Hoewel hierdie leesplan nie jou diepste smart kan genees nie, sal die inhoud jou versterk en jou gefokus hou terwyl jy deur jou verlies werk.

Bybel Vir Kinders GÉNESIS 6:6 Biblia Reina Valera 1960

Bybel Vir Kinders

8 Dae

Hoe het dit alles begin? Waar kom ons vandaan? Hoekom is daar soveel ellende in die wêreld? Is daar enige hoop? Is daar lewe na die dood? Vind die antwoorde terwyl u hierdie ware geskiedenis van die wêreld lees.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's