1 Korintiërs 4:5

1 Korintiërs 4:5 ABA

Daarom moet julle nie oordeel voor dit die regte tyd is nie. Wag eers totdat die Here kom. Hy sal die dinge wat niemand nou weet nie, vir almal vertel. Hy sal sê wat elkeen in sy hart dink. En dan sal God elkeen prys.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 4:5