Ek het gebid om hierdie seun te kry, en die Here het vir my gegee wat ek gevra het. En ek het besluit om hom vir die Here te leen. Hy sal sy hele lewe lank iemand wees wat ek vir die Here geleen het.” Elkana en sy huisgesin het toe die Here daar aanbid.
Lees 1 Samuel 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 1 Samuel 1:27-28
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's