1 Samuel 17:46

1 Samuel 17:46 ABA

Vandag sal die Here my laat wen teen jou, en ek sal jou oorwin en jou kop afkap. Ek sal die dooie liggame van die Filistyne vir die voëls en die wilde diere gee. Al die mense op die aarde sal weet daar is 'n God in die land Israel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 17:46