1 SAMUEL 17:46

1 SAMUEL 17:46 AFR83

Vandag sal die Here jou in my mag oorgee sodat ek jou kan verslaan en jou kop van jou lyf afkap. Dan sal ek vandag nog die lyke van die Filistynse laer vir die roofvoëls en vir die wilde diere gee, sodat die hele wêreld kan besef dat Israel 'n God het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 17:46