1 Samuel 19:9-10

1 Samuel 19:9-10 ABA

'n Bose gees wat van die Here gekom het, het in Saul gekom. Saul het in sy huis gesit, en sy spies was in sy hand. Dawid het musiek gemaak. Saul het probeer om vir Dawid teen die muur vas te gooi met sy spies, maar Dawid het weggespring, en Saul het die spies teen die muur vasgegooi. Dawid het gevlug en hy het daardie nag weggekom.