2 Kronieke 20:22

2 Kronieke 20:22 ABA

Die mense van die Seïr-berge wou vir Juda kom aanval. En presies dieselfde tyd toe Josafat se mense begin het om te sing en om die Here te prys, het die Here die Ammoniete en die Moabiete en die mense van die Seïr-berge laat dink dat daar vyande voor hulle en agter hulle is, hulle het gedink hulle sal die oorlog verloor.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 20:22