2 Kronieke 20:22

2 Kronieke 20:22 AFR20

Die oomblik toe hulle met 'n jubelkreet 'n loflied begin sing, het die HERE 'n hinderlaag beskik teen die Ammoniete, Moabiete en die mense van die Seïrberge wat teen Juda opgetrek het, en hulle is verslaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 20:22