As my volk wat my Naam dra, hulleself verneder en hulle bid en hulle kom na My toe en hulle hou op om sleg te lewe, dan sal Ek in die hemel hoor en Ek sal hulle sonde vergewe. Ek sal hulle land laat word soos dit voorheen was. Nou sal Ek sorg vir hierdie plek en Ek sal luister wanneer iemand hier bid.
Lees 2 Kronieke 7
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Kronieke 7:14-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's