2 Korintiërs 11:3

2 Korintiërs 11:3 ABA

Maar ek is bang dat iemand julle sal verlei sodat julle nie aanhou om aan Christus te dink nie. Want dan behoort julle nie net aan Hom nie. Dit is soos toe die slang vir Eva verlei het omdat hy so skelm was.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 11:3