2 Petrus 3:11-12

2 Petrus 3:11-12 ABA

God sal al hierdie dinge so laat verdwyn, daarom moet julle ook julle hele lewe aan God wy en daarom moet julle Hom dien. Julle moet wag vir die dag van God, julle moet wens dat die dag gou sal kom. Op daardie dag sal die hemel en die sterre verbrand en smelt en verdwyn.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Petrus 3:11-12