Die God van Israel het gepraat, die Rots van Israel het vir my gesê: Iemand wat regverdig regeer oor mense en wat vir God dien, is soos die oggendlig wanneer die son opkom en daar nie wolke is nie, en die reën blink op die groen plante wat uit die aarde groei.
Lees 2 Samuel 23
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Samuel 23:3-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's