Daniël 3:16-18

Daniël 3:16-18 ABA

Sadrag, Mesag en Abed-Nego het vir koning Nebukadnesar gesê: “Ons kan niks vir jou sê nie. Ons God kan ons red, ons dien Hom, en Hy sal keer dat ons nie brand nie wanneer jy ons in die vuur gooi. Maar, Koning, jy moet weet, ook as ons God ons nie red nie, dan sal ons nie jou god dien nie en ons sal nie buig voor die beeld wat jy gemaak het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 3:16-18