Deuteronomium 10:21

Deuteronomium 10:21 ABA

Julle moet die Here prys, Hy is julle God wat hierdie groot en wonderlike dinge vir julle gedoen het, dinge wat julle self sien.