Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Deuteronomium 3:24

Deuteronomium 3:24 ABA

‘Here, my Here, U het begin om my te laat sien hoe groot en sterk U is. Daar is nie 'n ander God in die hemel of op die aarde wat die groot dinge kan doen wat U doen nie.