Prediker 1:2-3

Prediker 1:2-3 ABA

Die Prediker het gesê: Daar is niks wat is soos dit moet wees nie, niks is soos dit moet wees nie. 'n Mens werk hard, maar wat kry hy vir alles wat hy doen? Wat kry hy vir alles wat hy in hierdie wêreld doen?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 1:2-3