Prediker 1:2-3

Prediker 1:2-3 DB

Alles is sinloos, sê die Prediker. Absoluut alles. Die lewe het geen sin nie. Alles loop uit op niks. Elke dag werk jy hard, maar wat kry jy van al jou gesukkel?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 1:2-3