Prediker 11:9-10

Prediker 11:9-10 ABA

Jongmens, jy moet die lewe geniet terwyl jy nog 'n kind is, dit moet vir jou lekker wees om jonk te wees. Jy moet doen wat jy graag wil doen, maar jy moet onthou dat God jou sal oordeel oor alles wat jy doen. Jy moenie bekommerd wees nie, oor niks nie. Jy moet alles weghou van jou wat jou kan laat swaarkry, want die tyd om jonk te wees, is ook nie soos dit moet wees nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 11:9-10