Prediker 7:1

Prediker 7:1 ABA

Dit is goed om lekkerruik-olie te gebruik, maar dit is beter wanneer mense jou respekteer. Die dag toe jy gebore is, was 'n goeie dag, maar die dag wanneer jy sal sterf, sal 'n beter dag wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 7:1