Efesiërs 4:28

Efesiërs 4:28 ABA

Die mense wat steel, moet ophou steel. Hulle moet self hard werk sodat hulle geld kan kry en ook vir die mense kan help wat baie min het.