Eksodus 24:16

Eksodus 24:16 ABA

Die lig wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn, was op Sinai-berg, en die wolk was ses dae lank oor die berg. Op die sewende dag het die Here uit die wolk vir Moses geroep.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:16