Eksodus 24:17-18

Eksodus 24:17-18 ABA

Dit het vir die Israeliete gelyk soos 'n groot vuur bo-op die berg. Moses het ingegaan in die wolk en hy het opgegaan teen die berg. Moses was 40 dae en 40 nagte op die berg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:17-18