Esegiël 23:35

Esegiël 23:35 ABA

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy het My vergeet en jy het jou rug gedraai na My toe. Daarom sal Ek jou straf oor die slegte dinge wat jy gedoen het toe jy ontrou was.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 23:35