Esegiël 8:12

Esegiël 8:12 ABA

Toe sê die Here vir my: “Mens, sien jy wat doen die leiers van die volk Israel hier in die donker, elkeen in sy kamer wat vol afgodsbeelde is? Hulle dink Ek sien hulle nie, hulle dink die Here het die land gelos.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 8:12